Gaan na inhoud

geterg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordterg
Werkwoordelikgeterg  
Naamwoordelikgeterg getergde
ge•terg
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van terg
  2. vorm die lydende vorm van terg
  1. vanweë die sondes van Jeróbeam wat hy gedoen en waarmee hy Israel laat sondig het, deur sy geterg waarmee hy die HERE, die God van Israel, geterg het. [1]
  2. Heidelberg was moeg geterg en sy harde werk werp toe vrugte af. [2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat geterg is of word
  1. Klaar geterg, word dit 'n verrykende preek – “vintage” Francois Hanekom. [3]
Enkelvoud Meervoud
  geterg     
(pejoratief) Die aksie van onophoudelik terg
  1. vanweë die sondes van Jeróbeam wat hy gedoen en waarmee hy Israel laat sondig het, deur sy geterg waarmee hy die HERE, die God van Israel, geterg het. [1]