Gaan na inhoud

getergde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordterg
Werkwoordelikgeterg  
Naamwoordelikgeterg getergde
ge•terg•de
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van geterg wat geterg is of word
  1. Hy roep dit in getergde verontwaardiging teen die vrou, maar hy bly verby haar na die meisie staar.[1]