Gaan na inhoud

getoon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordtoon
Werkwoordelikgetoon  
Naamwoordelikgetoon, getoonde
ge•toon
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van toon
  2. vorm die lydende vorm van toon
  1. Die tweede deel het getoon dat handelsmerkliefde tydens 'n krisis duursaam is[1]
  2. Een moontlike opstelling, wat hier as voorbeeld gebruik word, word in figuur 3 getoon. [2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat getoon is of word
  2. Vir de pomp getoon in Fig 2 is die pypdeursnitte by die suigkant en leweringskant onderskeidelik 150 mm en 100 mm [3]