Gaan na inhoud

gevaarliker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   gevaarlik    gevaarlike    gevaarliks    
Vergrotend   gevaarliker    gevaarlikers  
Oortreffend   gevaarlikste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  gevaarlike    gevaarlikes  
ge•vaar•li•ker
Vergrotende trap van gevaarlik.
  1. Dit is steeds gevaarliker om op die platteland te woon of 'n plaasboer of -werker in Suid-Afrika te wees as om 'n polisiebeampte te wees.[1]