geval
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| geval | gevalle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| gevalletjie | gevalletjies |
- ge•val
- Voorval; gebeurtenis; iets wat gebeur of gebeur het; 'n saak wat afgehandel moet word.
- Ons kon iets aan die vorige geval doen, in die hierdie geval het ons regtig 'n probleem.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | val |
| Verlede Tyd | ek | het geval |
- Voltooide deelwoord van val.
- Die fietsryer het van sy bergfiets geval.
- Hy het my in die rede geval.
- Op watter dag het kersdag vanjaar geval.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | geval |
| Verlede Tyd | ek | het geval |
- Aanstaan; behaag.
- Dit geval my glad nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | geval o | gevallen |
| Verkleinwoord | gevalletje | gevalletjes |
- Hulp:IPA: [ɣə.ˈvɑl]
-
(lêer)
- ge•val
- Geval; situasie soos dit hom voordoen