Gaan na inhoud

geveeg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordveeg
Werkwoordelikgeveeg  
Naamwoordelikgeveeg, geveegde  
Negatiefongeveeg, ongeveegde
ge•veeg
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van veeg
  2. vorm die lydende vorm van veeg
  1. Kort na Jacob Zuma egter sy voorganger, Thabo Mbeki, uit die pad geveeg het, het sommige van dieselfde name wat Tim genoem het, opgeduik [1]
  2. Lizbé kyk by die strandhuis se venster uit na 'n vaal see wat geveeg word deur die wind. [2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat geveeg is of word

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wiped(en)
Nederlands: geveegd(nl)