geverf
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verf |
| Werkwoordelik | geverf |
| Naamwoordelik | geverf, geverfde |
| Negatief | ongeverf, ongeverfde |
- ge•verf
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat geverf is of word
- Vensterafwerkings is so netjies moontlik gedoen met pleistermure wit geverf om die binnekant, houtvensters (ook geverf) en sementvloerafwerking deurgaans. [3]