gevloei
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | vloei |
| Werkwoordelik | gevloei |
| Naamwoordelik | gevloei, gevloeide |
- ge•vloei
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- vorm die verlede tyd van vloei
- Huil in my huistaal. Dit was my eerste woorde – klanke wat nog voor ek kon onthou deur my ma se bors gevloei het[1]
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat gevloei het