Gaan na inhoud

gevoel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gevoel    gevoele, gevoelens  
ge•voel
'n emosionele sensasie
Ons gevoelens, ons emosies speel 'n baie belangrike rol in ons lewe.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: feeling(en)
Nederlands: gevoel(nl) o
Voltooide deelwoord
Werkwoordvoel
Werkwoordelikgevoel  
Naamwoordelikgevoelde
Werkwoordelike voltooide deelwoord van giet
1. vorm die voltooide tye
2. vorm die lydende vorm
1. Hulle het dit gister gevoel.
2. Dit sal gevoel word.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: felt(en)
Nederlands: gevoeld(nl)