Gaan na inhoud

gewese

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordwees
Werkwoordelikgewees  
Naamwoordelikgewese
   
(lêer)
Naamwoordelike verlede deelwoord
1. attributief: wie gewees het, voormalige
  1. Die gewese SAL-ringkop het destyds voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping verskyn, waar sy by beweerde bedrog betrek is.[1]