gholf
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gholf |
-
(lêer)
- (sport) 'n buitelugsport waar individuele spelers of spanne 'n klein balletjie tot binne 'n gaatjie in die grond moet slaan deur verskeie gholfstokke te gebruik
- Gholf word tydens die vierde kwartaal gespeel en dit vind op Maandae plaas.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | gholf |
| Verlede Tyd | ek | het gegholf |
- Om die gholfspel te speel