Gaan na inhoud

gids

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gids    gidse  
  1. (beroepe) persoon wat 'n groep lei en verduidelikings gee
  2. boekie, tydskrif of andere dokument wat 'n verduideliking gee
  1. Ten spyte van die intensiteit van die situasie, het ons gids die welstand van die gaste sowel as die olifant vooropgestel, wat daartoe gelei het dat geen beserings opgedoen is nie.[1]
  2. Hierdie gids bemagtig ouers, onderwysers en leerders met die nodige kennis en vaardighede om kuberboeliery hok te slaan, asook om hulle meer bewus te maak van die gevare van tegnologie, sosiale media, seksskrywery (sexting) en kinderpornografie.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: guide(en)
Nederlands: gids(nl) m