gietpunt
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gietpunt | gietpunte |
- giet•punt
- (fisika), (polimeertegnologie) Temperatuur waarby 'n vloeistof ophou of begin vloei, of waarby die vloeistof stol.
- Die C30-oligomeer is die gesogte produk vir smeermiddels in die 4-8 cSt viskositeitsgebied met o.a. hoë viskositeitsindeks en lae gietpunt.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|