Gaan na inhoud

gifhalsband

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gifhalsband    gifhalsbande  
gif + halsband
gif•hals•band
(landbou)'n halsband wat met 'n plaagdoder geïmpregneer is
  1. Dit is baie belangrik om daarop te let dat die gebruik van natriummonofluoorasetaat (1080) wel deur die Wet gemagtig is, maar net in gifhalsbande en op geen ander manier nie. [1]