Gaan na inhoud

gil

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek gil  
Verlede Tyd  ek  het gegil        
Sedert 1287 in Middelnederlands bekend as ghellen. Die werkwoord het soms 'n sterk verlede tyd 'gal' gehad en later (1588) verander na ghillen . Die selfstandige naamwoord is redelik onlangs. Die werkwoord gaan terug na Proto-Germaans *gellan- of *gelnan-. Die etimologie is verwant aan dié van galm en -gaal in nagtegaal.[1]
Om 'n hoë gehuil te produseer
Die buffel het hom gegaffel en twee keer in die lug gegooi. As dit nie vir die spoorsnyer was wat so gegil het nie, weet ek nie of Gerrie vandag hier sou wees nie.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: yell(en)
Nederlands: gillen(nl)