ginesium
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ginesium | ginesiums |
- gi•ne•si•um
- (plantkunde) Die vroulike deel van 'n volwasse blom
- Die ginesium bestaan uit een of meer vrugbeginsels (ovariums) wat elk een of meer saadknoppe (ovulums) bevat.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|