Gaan na inhoud

gisteraand

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
gisteraand
   
(lêer)
gis•ter•aand
Die aand van die vorige dag
  1. Wil jy gisteraand se oorskiet macaroni-en-kaas warm maak sodat jy dit kan geniet? [1]
Eergisteraand

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: yesterday evening(en)
Nederlands: gisteravond(nl)