Gaan na inhoud

glad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   glad    gladde    glads    
Vergrotend   gladder    gladders  
Oortreffend   gladste  
sonder wrywing of ruheid
Wees versigtig vir nat, gladde paaie dié vakansie [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: slippery(en), smooth(en)
Nederlands: glad(nl)
Bywoord
glad
absoluut, heeltemal
Moslems, in elk geval dié van die Verenigde Arabiese Emirate, mag glad nie na Mars reis nie, het 'n Fatwa-kommissie van dié land beslis.[2]