glansloos
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | glansloos | glanslose | glansloos |
- glans•loos
- Wat sonder glans is
- Die golwing van die lig wat daal
Op goue koringare,
Is glansloos by die gloed wat straal,
Madonna, van jou hare.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|