Gaan na inhoud

glansspreeu

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  glansspreeu    glansspreeus    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  glansspreeutjie     glansspreeutjies  
(voëls) 'n Spreeu van die genus op Wikispecies Lamprotornis met 'n metaalagtige glans van die vere
Daar is baie glansspreeus in die Krugerwildtuin.