glasblaas
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | blaas glas |
| (in bysin) | ... dat ek | glasblaas |
| Verlede Tyd | ek | het glasgeblaas |
| Onbepaalde wys | glas te blaas | |
| Verlede deelwoord | glasgeblaasde | |
- glas•blaas
- (kuns) 'n Voorwerp uit glas vervaardig
- Glasblaas is 'n fassinerende kunsvorm. Vir ons in die produkontwikkelingswêreld is dit soortgelyk aan blaasvorming. Tog hou die proses om glas te blaas meer intrige en 'n element van gevaar in.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|