Gaan na inhoud

glasiaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   glasiaal    glasiale     
gla•si•aal
(geologie) met betrekking tot die ystydperk of gletsers
Voor-Karoospoelgruise is moontlik in die nabyheid van bogenoemde kimberlietintrusies afgeset, maar vir bewaring moes hul1e die erosie-effekte van 'n glasialelandskap vrygespring het. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: glacial(en)
Nederlands: glaciaal(nl)