Gaan na inhoud

glasuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Geglasuurde vaas.
Enkelvoud Meervoud
  glasuur    glasure  
gla•suur
  1. 'n Stof wat 'n glasagtige lagie vorm wanneer dit verhit word.
  2. Die boonste, hardste laag van 'n tand.

    Vertalings

  Vertalings:   1. glasagtige lagie
Frans: vernis(fr)
Nederlands: glazuur(nl) o
  Vertalings:   2. tandoppervlak
Frans: émail(fr)
Nederlands: glazuur(nl) o