Gaan na inhoud

glip

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek glip  
Verlede Tyd  ek  het geglip    
Teenwoordige deelwoord glippend     
  1. om op of langs 'n oppervlak te gly wat glad is as gevolg van vog of 'n ander smeermiddel.
  2. om uit die greep te ontsnap.
  1. Maak 'n klein holte in die middel van elke eierwit sodat die eiergeel later daarin geglip kan word.[1]
  2. Alice laat 'n geheim glip in 'Diepe waters'.[2]
Gliplig

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: slip(en)
Nederlands: glippen(nl)