Gaan na inhoud

glisien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Glisien se molekule
Enkelvoud Meervoud
  glisien     
gli•sien
(biologie), (chemie) 'n proteïnogene alfa-aminosuur
  1. Glisien kan help om sommige simptome van geestesgesondheidsversteurings, soos skisofrenie, te verlig. [1]
Aminosuur

    Afkorting

Gly

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: glycine(en)
Nederlands: glycine(nl) o