gloei
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | gloei |
| Verlede Tyd | ek | het gegloei |
| Teenwoordige deelwoord | gloeiend, gloeiende | |
| Verlede deelwoord | gegloei, gegloeide | |
- Om lig uit te straal asof dit verhit word
- Bloei my hartjie
Bloei vir jou
Dit bloei vir jou
Gloei my lampie
Gloei vir jou
Dit gloei vir jou[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|