Gaan na inhoud

gly

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook Gly
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek gly  
Verlede Tyd  ek  het gegly    
Teenwoordige deelwoord glyend   
Verlede deelwoord geglyde   
Om met lae wrywing vorentoe te stoot
  1. 'n Bejaarde vrou, wie se voertuig op 'n ysbedekte Sani-pas gegly en verskeie kere gerol het, is in 'n hospitaal in Lesotho opgeneem[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: slip(en)
Nederlands: glijden(nl)