Gaan na inhoud

golffront

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Golffronte (blou) by breking
Enkelvoud Meervoud
  golffront    golffronte  
golf + front
golf•front
(fisika) Die stel punte van 'n golfverskynsel waar die golf dieselfde fase het
  1. Ons stel die rigting waarin die golffronte beweeg voor deur ligstrale (die pyle) loodreg tot die golffronte te teken.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wave front(en)
Nederlands: golffront(nl) o