Gaan na inhoud

golflengte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  golflengte    golflengtes  
golf + lengte
golf•leng•te
(fisika) Die lengte van 'n enkele siklus van 'n golf, soos gemeet deur die afstand tussen een piek of trog van 'n golf en die volgende
  1. In die geval waar die golflengte kleiner is, sal daar kleiner hoeke tussen die lyne van konstruktiewe en destruktiewe

interferensie wees[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wavelength(en)
Nederlands: golflengte(nl) v