gonorree
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gonorree |
- go•nor•ree
- (medies) 'n Seksueel oordraagbare infeksie wat veroorsaak word deur die bakterie
Neisseria gonorrhoeae.
- Gewoonlik weet mense wat gonorree het dit nie, aangesien simptome selde verskyn. Wanneer hulle dit doen, kom hulle tipies voor in die geslagsdele.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gonorree.