Gaan na inhoud

googleproef

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  googleproef    googleproewe  
Googleproef verwys na 'n unieke kombinasie van twee woorde wat, wanneer dit in die soekenjin Google ingevoer word, slegs een soekresultaat lewer met die doel om die omvang en doeltreffendheid van Google se soekalgoritme ten toon te stel.

    Sinonieme

googletoets