Gaan na inhoud

goot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  goot    gote    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  gootjie     gootjies  
'n groef, sloot of oop pyp bedoel vir die dreinering van 'n vloeistof
Iedere afvalwaterinrigting moet in die ope lug ontlas, of in 'n oordekte ruimte met minstens een kant heeltemaal en permanent oop, oor 'n behoorlike afgeslote goot of tot in sodanige goot bokant die hoogte van die water in die stankafsluiting daarvan, of tot in 'n ander kanaal wat na sodanige goot voer.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gully(en), gutter(en)
Nederlands: goot(nl) v/m