gorgonzola
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gorgonzola |
- Van Gorgonzola 'n dorp naby Milaan
- gor•gon•zo•la
- (voeding), (kookkuns) 'n bloukaas uit Italië, gemaak van onafgeroomde koeimelk met byvoeging van die swam
Penicillium glaucum aan die wrongel.
- Breek die gorgonzola in stukkies en bedek dit daarmee. Rol die varknek op en bind vas met 'n tou. Bak teen 180 grade vir 'n uur tot uur en 'n half.[1]
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gorgonzola.