gorilla
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gorilla | gorillas |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| gorillatjie | gorillatjies |
- go•ril•la
- Daar is twee soorte gorillas: die oostelike gorilla (eastern gorilla) en die westelike gorilla (western gorillas).[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gorilla.