Gaan na inhoud

goudamalgaam

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  goudamalgaam     
goud + amalgaam
goud•a•mal•gaam
(chemie) 'n legering van goud en kwik
Van der Mescht het by 'n goudmyn aan die Rand gewerk, en dit is stellig daar waar hy die goudamalgaam in die hande gekry het.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gold amalgam(en)
Nederlands: goudamalgaam(nl)