Gaan na inhoud

gouddief

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gouddief    gouddiewe  
goud + dief
goud•dief
(misdaad) iemand wat goud steel
Die Swart Luiperd kry te doene met onder andere geheime beskawings, genadelose diere smokkelaars, obsessiewe gouddiewe, roekelose veediewe, skrikwekkende oerdiere, allerhande vreemde stamme en nog vele meer. [1]