goudkoors
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| goudkoors |
- goud•koors
- (mynbou) 'n koorsagtige opgewondenheid onder gouddelwers en aandelemarkspekulante, wat ontstaan wanneer hulle vermoed dat hulle vinnig ryk kan word deur goud te vind
- Tog vreemd – die mensdom se eeue oue fassinasie met goud. Goudsoekers is aangevuur deur goudkoors: vinnige rykdom, nes die mitiese koning Midas.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|