Gaan na inhoud

goudmyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  goudmyn    goudmyne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  goudmyntjie     goudmyntjies  
goud + myn
   
(lêer)
goud•myn
  1. 'n plek waar goud of gouderts ontgin word of is
  2. (figuurlik) 'n ryk bron van inkomste
  1. Die Britse argeoloog Louise Schofield vermoed dat hulle die goudmyn van die koningin van Skeba gevind het.[1]
  2. Polylaminin 521: 'n Nuwe goudmyn vir die uitbreiding van stamselle vir regeneratiewe medisyne-toepassings[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: goldmine(en)
Nederlands: goudmijn(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor goudmyn.