goudreserwe
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| goudreserwe | goudreserwes |
- goud•re•ser•we
- (finansieel) die goud wat deur 'n nasionale sentrale bank in voorraad gehou word, hoofsaaklik bedoel as 'n waarborg om beloftes aan deposante ens. te betaal
- Die goudprys het in Junie met $210 per fynons gedaal en die waarde van die goudreserwe met $846 miljoen afgedruk tot $4,82 miljard.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|