Gaan na inhoud

goudrif

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  goudrif    goudriwwe  
goud + rif
goud•rif
'n Groot aar van goudhoudende kwarts; dus enige rotsliggaam wat waardevolle erts lewer.
Goudprospektering was veral aangespoor deur die £1 000 beloning aangebied deur die koloniale regering van Natal aan enige delwer wat ‘n betekenisvolle goudrif in hierdie geweste sou ontdek.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gold reef(en)