goudsnip
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| goudsnip | goudsnippe |
- goud•snip
- (voëls)
Rostratula benghalensis, 'n skaars standvoël in Suider-Afrika
- Ek het onlangs gekyk hoe twee goudsnippe saam kos soek. Ek het eers gedink dis 'n broeipaar, maar toe onthou ek goudsnippe is veelmannig.'[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor goudsnip.