Gaan na inhoud

goudvink

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Goudvink
Enkelvoud Meervoud
  goudvink    goudvinke  
goud + vink
goud•vink
(voëls) op Wikispecies Pyrrhula pyrrhula, 'n sangvoël uit die familie op Wikispecies Fringillidae uit Europa en Asië.
Hierdie roete is die perfekte omgewing om Andorra se alpiene flora en fauna te ontdek. Tydens die eerste stuk van die roete sal jy baie aspe (Populus tremula) en silwerberke (Betula pendula) vind, en kan dalk ook die kans kry om 'n goudvink (Pyrrhula pyrrhula) of 'n groot gevlekte houtkapper (Dendrocopos major) te hoor of te sien.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bullfinch(en)
Nederlands: goudvink(nl) v/m