goudwilger
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| goudwilger | goudwilgers |
- goud•wil•ger
- (plante) 'n boom of struik wat behoort tot die spesie
Acacia saligna wat endemis aan Australië is en 'n indringerplant is Suid-Afrika
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor goudwilger.