graaf
Voorkoms
- Sedert begin 13de eeu in Middelnederlands as graf, graue, greve opgeteken. Dit was oorspronklik 'n amptenaar van die Frankiese konings, maar die amp het later erflik geword. Die woord kom waarskynlik van Latyn grāvius wat van bisantyns-Grieks grapheús (skrywer) stam.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| graaf | grawe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| grafie | grafies |

- (gereedskap) 'n Implement wat bestaan uit 'n breë lem of skep wat aan 'n lang handvatsel geheg is, wat gebruik word om los materiaal, soos grond, sneeu of steenkool, op te tel, te verwyder of te gooi.
- 'n Tipiese graaf het 'n lang handvatsel met 'n breë blad en 'n vastrapplek vir die voete bo-aan (waarmee die graaf in die grond in gedryf word).
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | graaf |
| Verlede Tyd | ek | het gegraaf |
| Onbepaalde wys | te grawe | |
| Teenwoordige deelwoord | grawend | |
| Verlede deelwoord | gegrawe | |
- Om te spit; te delf; 'n gat met die hande of 'n werktuig in die grond maak.
- Krap; omwoel.
- Waarna graaf jy so naarstiglik?
- Hy graaf deur sy papiere.
- Wie 'n put graaf vir 'n ander, val self daarin.
- Wys waar Dawid die wortels gegraaf het (iemand berispe).
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| graaf | grawe |
- (geskiedenis) 'n Adellike titel uit die feodale tydperk; edelman.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor graaf.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | graaf m | graven |
| Verkleinwoord | graafje | graafjes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | graven | graven |
- Hulp:IPA: [ɣraf]
-
(lêer)
- (geskiedenis) Graaf; adelike persoon
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van graven
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van graven
- gebiedende wys van graven
- 1.: Ik graaf.
- 2.: Graaf je?
- 3.: Graaf!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 5
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Gereedskap in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Geskiedenis in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 5
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Geskiedenis in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands