Gaan na inhoud

grafiek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Grafiek van die funksie
Enkelvoud Meervoud
  grafiek    grafieke  
gra•fiek
  1. (wiskunde) 'n Visuele voorstelling op 'n vlak van 'n reële funksie van een reële veranderlike .
  2. (wiskunde) by uitbreiding: variasies van 1) soos weergawes van meer as een funksie in dieselfde voorstelling of voorstellings in drie dimensies ens.
  3. (statistiek) 'n Visuele voorstelling van meetdata as 'n funksie van 'n veranderlike
  1. Wanneer grafieke geteken en geï[nt]erpreteer word, kan die skaal van die [asse] tot probleme lei. [1]
Diagram

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: graph(en)
Nederlands: grafiek(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor grafiek.