Gaan na inhoud

grafies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   grafies    grafiese    grafies  
gra•fies
Verwant aan of getoon op 'n grafiek. Wat betref die gebruik van grafika
  1. Ons is besig om die probleem grafies op te los en daarom moet ons die grootte van die vektor meet om ons antwoord vanaf die diagram om te skakel na die werklike resultaat.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: graphic(en), graphical(en)
Nederlands: grafisch(nl)