Gaan na inhoud

grafskender

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  grafskender    grafskenders  
graf•sken•der
Iemand wat moedswillig grafte verniel.
Twee grafskenders is in 1993 in hegtenis geneem nadat 'n veiligheidswag van die stadsraad van Pretoria iemand met 'n blommekrans opgemerk het wat oor 'n heining om die Helde-akker in Pretoria klim.

    Vertalings

  Vertalings:    grafskender
Nederlands: grafschender(nl)