granadilla
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| granadilla | granadillas |
- گْرِنِدِلَ , خْرِنِدِلَ ; meervoud: گْرِنِدِلَسْ , خْرِنِدِلَسْ
- (vrugte) Ovaal vrug vol harde pitjies en 'n geel, suurderige sap van enigeen van die rankplante bekend as passieblomme (Passiflora spp.).
| Vertalings: granadilla | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | granadilla | granadillas |
- IPA: Suid-Afrikaans: [gɹænəˈdələ], meervoud: [gɹænəˈdələz]
- Brits: [gɹænəˈdɪlə], meervoud: [gɹænəˈdɪləz]
- Amerikaans: [gɹænəˈdiːə], meervoud: [gɹænəˈdiːəz]
- Ovaal vrug vol harde pitjies en 'n geel, suurderige sap van enigeen van die rankplante bekend as passieblomme (Passiflora spp.).
| Vertalings: granadilla | |||
|---|---|---|---|