graniet
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| graniet |
- gra•niet
- (geologie) 'n Grofkorrelige indringende stollingsgesteente wat meestal uit kwarts, alkaliveldspaat en plagioklaas bestaan. Dit vorm uit magma met 'n hoë inhoud van silika en alkalimetaaloksiede wat stadig afkoel en ondergronds stol.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor graniet.