graveer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | graveer |
| Verlede Tyd | ek | het (ge)graveer |
| Teenwoordige deelwoord | graverend | |
| Verlede deelwoord | gegraveerde | |
- gra•veer
- om met 'n skerp gereedskap 'n tekening of teks in glas, metaal of ander materiaal te krap
- Wetenskaplikes sê honderde gegraveerde volstruisdop-splinters wat in die Wes-Kaap ontdek is, is van die jongste voorbeelde van die gebruik van simbole deur moderne mense.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|